Tocantins

Tocantins
Vlag van Tocantins Wapen van Tocantins
Map of Brazil highlighting the state
Sien ander Brasiliaanse state
Land Vlag van Brasilië Brasilië
Hoofstad Palmas
Grootste stad Palmas
Oppervlakte 277 620,91 km²
Bevolking
  - Totaal
  - Digtheid

1 307 818 (2005)
4.7 inw./km²
Goewerneur Carlos Henrique Gaguim (PMDB)
Visegoewerneur Eduardo Machado
MOI (2005) 0,756 – middel
Tydsone UTC-3

Tocantins (uitgespreek [tokɐ̃ˈtʃĩs]) is een van die 26 state van Brasilië. Dit is die nuutste deelstaat in die land, en is slegs in 1988 gevorm. Tocantins se hoofstad en grootste stad, Palmas, het 'n bevolking van 208 165.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search